-
Aandag afgetrek van die onderhewige taak
-
Lees stadig
-
Swak leesbegrip
-
Vra gereeld dat iets herhaal moet word
-
Swak sin van rigting of lees
-
Sukkel om stories of grappe te begryp
-
Sukkel om aandag te behou
-
Stadige, doelbewuste spraak
-
Maak spelfoute in geskrewe opdragte
-
Sukkel om telefoon nommers te onthou
-
Legkaarte is moeilik of word vermy
-
Swak in/vermy speletjies soos skaak
-
Sukkel om aktiwiteite te organiseer
-
Geskrewe opdragte vat lank
-
Sukkel om onbekende woorde uit te klank
-
Moet menigmaal kyk wanneer hy/sy kopieer
-
Lees soortgelyke woorde verkeerd
-
Vat lank om nuwe dinge aan te leer
-
Sukkel om twee dinge gelyk te doen
-
Vat lank om take te voltooi
-
Hardop lees is stadig en hakkerig
-
Sukkel om verbale instruksies te volg
-
Swak in of hou nie van teken nie
-
Hou nie van kaartspeletjies nie
-
Is impulsief
-
Vermy of sukkel met videospeletjies
-
Vra dat woorde herhaal word tydens 'n speltoets
-
Sukkel om stories en grappe te herroep
-
Sukkel met woordsomme
-
Sukkel om 'die groter prentjie' te sien